Genesis 43:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Neem ook jou broer en staan op, gaan weer na die man toe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vat nou julle broer en gaan terug na die man toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En neem julle broer -- maak julle klaar en gaan terug na die man. |
| Afrikaans 1983 | Vat julle broer en maak klaar en gaan terug na die man toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En neem julle broer; maak gereed en gaan terug na die man. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Neem julle broer en gaan terug na daardie man toe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Neem dan nou julle broer, vertrek onmiddellik en gaan reguit na die man toe terug. |