Genesis 43:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want as ons nie getwyfel het nie, het ons tog vir die tweede keer teruggekeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons kon nou al twee keer weg en terug gewees het as dit nie was dat Pa hom teruggehou het nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, as ons nie getalm het nie, waarlik dan was ons nou al twee maal terug. |
| Afrikaans 1983 | En as ons nie so getalm het nie, kon ons nou al twee keer terug gewees het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As ons nie so getalm het nie, dan was ons beslis nou al vir die tweede keer terug.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As ons nie so lank gewag het nie, dan kon ons nou al twee maal daarnatoe gegaan het en teruggekom het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ons nie so lank getalm het nie, kon ons al ten minste twee keer Egipte toe en terug gewees het.” |