Genesis 43:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die hongersnood was hewig in die land.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar was geen verligting van die vreeslike hongersnood wat in die gebied geheers het nie.
Afrikaans 1933/1953 En die hongersnood was swaar in die land.
Afrikaans 1983 Maar dit was 'n kwaai hongersnood,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hongersnood was erg in die land.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was nie kos in Kanaän nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die hongersnood in Kanaän het vererger.