Genesis 42:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Josef het sy broers geken, maar hulle het hom nie geken nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Josef het hulle wel herken, maar hulle het hom nie herken nie.
Afrikaans 1933/1953 En Josef het sy broers herken, maar hulle het hom nie herken nie.
Afrikaans 1983 Josef het sy broers herken, maar hulle het hom nie herken nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al het Josef sy broers herken, het hulle hom op hulle beurt nie herken nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josef het sy broers herken, maar hulle het nie geweet dat dit Josef is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl Josef voor sy broers gestaan het, het hy aan die drome teruggedink,