Genesis 42:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons is twaalf broers, seuns van ons vader; een is nie, en die jongste is vandag by ons vader in die land Kanaän. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons is twaalf broers, die seuns van een pa. Een van ons is dood en die jongste is by ons pa in die land Kanaän.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Ons is twaalf broers, seuns van ons vader; die een is daar nie meer nie, en die jongste is nou by ons vader in die land Kanaän. |
| Afrikaans 1983 | Ons was twaalf broers en ons het dieselfde pa. Die een broer leef nie meer nie, en die jongste is by Pa in Kanaän. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons was twaalf broers, die seuns van ons vader; die een is nie meer daar nie, en die jongste is vandag by ons vader in die land Kanaän.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het vir hom gesê ons was twaalf broers, ons was almal seuns van dieselfde pa, een broer is dood en die jongste broer is by Pa in Kanaän. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | dat die een by Pa in Kanaän is en die ander een dood is, maar dit het niks gehelp nie. |