Genesis 42:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ons het vir hom gesê: Ons is ware manne; ons is geen spioene nie: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | maar ons het gesê: ‘Ons is eerlike mense. Ons is nie spioene nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar ons het aan hom gesê: Ons is eerlike mense, ons is geen spioene nie. |
| Afrikaans 1983 | maar ons het vir hom gesê dat ons eerlike mense is en nie spioene nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar ons het vir hom gesê, ‘Ons is eerlike mense. Ons is nie spioene nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het vir hom gesê ons is eerlike mense, ons is nie spioene nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons het mooi probeer verduidelik dat ons twaalf broers eerlike mense is wat almal dieselfde pa het, |