Genesis 42:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die man, wat die heer van die land is, het hard met ons gepraat en ons as spioene van die land geneem.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die man in beheer van die land het bars met ons gepraat,” vertel hulle. “Hy het ons vir spioene aangesien,
Afrikaans 1933/1953 Die man, die heer van die land, het ons hard aangespreek en ons vir spioene van die land gehou.
Afrikaans 1983 “Die man in bevel van daardie land het ons bars aangespreek en ons vir spioene gehou,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Die man, die heer van die land, het ons streng aangespreek. Hy het ons uitgemaak vir mense wat op die land spioeneer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het gesê: “Die man wat die hoof van die land is, het kwaai met ons gepraat en hy het ons toegesluit in die tronk. Hy het gesê ons is spioene in sy land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die man wat die hoof is van die land was baie kortaf met ons. Hy het ons sommer van spioenasie beskuldig.