Genesis 42:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Josef se tien broers het afgegaan om koring in Egipte te koop. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josef se tien oudste broers het toe na Egipte vertrek om daar graan te gaan koop. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het tien van Josef se broers afgetrek om koring uit Egipte te koop. |
| Afrikaans 1983 | Tien broers van Josef is toe weg na Egipte toe om koring te gaan koop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Tien broers van Josef het toe afgegaan om graan te koop in Egipte; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Tien van Josef se broers het toe na Egipte gegaan om koring te gaan koop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tien van Josef se broers is toe daar weg om koring in Egipte te gaan koop. |