Genesis 42:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het op hul esels die koring gelaai en daarvandaan weggegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarop het hulle die graan op die donkies gelaai en die tog terug huis toe aangepak.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het die koring op hulle esels gelaai en daar weggetrek.
Afrikaans 1983 Toe laai hulle die graan op hulle donkies en vertrek van daar af.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het toe hulle graan op hulle donkies gelaai en daarvandaan vertrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josef se broers het hulle koring op hulle donkies gelaai en teruggegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het die broers die sakke op hulle donkies gelaai en hulle is daar weg.