Genesis 42:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Josef sê vir hulle: Dit is dit wat ek met julle gespreek het en gesê: Julle is spioene. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Josef hou steeds vol: “Nee, julle ís spioene! |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Josef vir hulle: Dit is wat ek julle gesê het: Julle is spioene! |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Josef vir hulle: “Julle is wat ek vir julle gesê het, julle is spioene! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josef sê egter vir hulle: “Dit is soos ek vir julle gesê het: Julle is spioene. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josef sê toe vir hulle: “Dit is soos ek vir julle gesê het. Julle is spioene. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Josef het aangehou sê: “Ek glo julle nie. Julle is niks anders as spioene nie. |