Genesis 42:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê vir hulle: Nee, maar om die naaktheid van die land te sien, het julle gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Nee, julle is!” hou Josef vol. “Julle het gekom om te kyk waar die land ingeval kan word.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê hy vir hulle: Nee, maar julle het gekom om te kyk waar die land oop is. |
| Afrikaans 1983 | Josef sê toe vir hulle: “Dit is nie. Julle het net kom kyk waar die land maklik ingeval kan word.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sê toe vir hulle: “Nee! Dit is maar net om die kwesbaarste deel van die land te sien dat julle gekom het.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Josef het vir hulle gesê: “Nee, julle het gekom om te kyk waar julle die land kan aanval.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Josef het weer gepraat: “Ek glo julle nie. Julle het net gekom om te kyk waar die land oop en swak is.” |