Genesis 42:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons is almal seuns van een man; ons is ware manne, U dienaars is geen spioene nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons is almal broers en eerlike mense, Meneer! Ons is nie spioene nie!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ons is almal seuns van een man, ons is eerlike mense; u dienaars is geen spioene nie. |
| Afrikaans 1983 | Ons almal het dieselfde pa. Ons is eerlike mense. Ons is nie spioene nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons is almal seuns van een man. Ons is eerlike mense. U dienaars is nie spioene nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons is almal seuns van een pa. Ons is eerlike mense, ons is nie spioene nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons is almal die seuns van een man en ons bedoelings is goed, Meneer. Ons is regtig nie spioene nie.” |