Genesis 42:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sê vir hom: Nee, my heer, maar U dienaars het gekom om voedsel te koop.
Afrikaans (NLV) 2011 “Nee, Meneer, ons is u dienaars!” sê hulle. “Ons het maar net gekom om kos te koop.
Afrikaans 1933/1953 Maar hulle het hom geantwoord: Nee, my heer, maar u dienaars het gekom om voedsel te koop.
Afrikaans 1983 Maar hulle het vir hom gesê: “Nee, Meneer, ons is u onderdane. Ons het net kom graan koop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar hulle antwoord hom: “Nee, my heer; u dienaars het net gekom om kos te koop.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sê toe vir hom: “Nee, Meneer, ons het gekom om kos te koop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Nee, Meneer, dit is nie so nie. Ons het regtig net kom kos koop.