Genesis 41:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die hoof skinker met Farao gespreek en gesê: Ek dink vandag aan my oortredings. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe sê die hoof van die skinkers vir die farao: “Vandag word ek herinner aan die oortreding wat ek begaan het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die voorman van die skinkers met Farao gespreek en gesê: Ek moet vandag my sondes in gedagtenis bring. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê die hoof van die skinkers vir die farao: “Vandag moet ek u herinner aan die verkeerde ding wat ek vroeër gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hoof van die skinkers praat toe met die farao: “My eie misstappe moet ek vandag in herinnering roep. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê die hoof van die skinkers vir die farao: “Ek het iets vergeet en ek wil dit vandag vir jou vertel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het die hoofskinker van Josef onthou. “Ek wil u vandag van iemand vertel,” het hy gesê. |