Genesis 41:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die sewe maer are het die sewe ranke en vol are opgeëet. En Farao het wakker geword, en kyk, dit was 'n droom.
Afrikaans (NLV) 2011 Die maer are sluk toe die sewe vet are in! Die farao het toe weer wakker geskrik en besef dit was ’n droom.
Afrikaans 1933/1953 en die maer are het die sewe vet en vol are verslind. Toe het Farao wakker geword en kyk, dit was 'n droom!
Afrikaans 1983 Die skraal are sluk toe die sewe vol vet are in. Daarna het die farao wakker geskrik, en hy het besef hy het gedroom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En toe sluk die maer are die sewe vet en vol are in. Die farao het wakker geword en kyk, dit was 'n droom!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die sewe maer koring-are het die sewe vet, vol koring-are ingesluk. Toe word die farao wakker, en hy het besef dat hy gedroom het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En die sewe dun are het die sewe vol are opgeëet. Toe het die farao weer wakker geword en besef dit was net ’n droom.