Genesis 41:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En kyk, sewe dun are en deur die oostewind geblaas het agter hulle opgekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna kom daar nog sewe are uit wat verskroei is deur die oostewind. |
| Afrikaans 1933/1953 | en nhulle spruit daar sewe are uit wat maer en deur die oostewind verskroei was; |
| Afrikaans 1983 | Ná hulle kom daar toe sewe skraal are uit wat verskroei is deur die oostewind. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en meteens spruit daar ná hulle sewe koringare uit, maer en verskroei deur die oostewind. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna het daar ook sewe maer koring-are uitgekom. Die koring-are was verlep, want die warm oostewind het hulle droog gewaai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Entjie verder het sewe ander koringare opgeskiet. Hulle was dun en is deur die warm oostewind verskroei. |