Genesis 41:57 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al die lande het na Josef in Egipte gekom om koring te koop; omdat die hongersnood so swaar was in alle lande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mense uit die omringende lande het ook by Josef kom graan koop omdat die hongersnood die hele wêreld getref het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die hele wêreld het na Josef in Egipte gekom om koring te koop, want die hongersnood was swaar op die hele aarde. |
| Afrikaans 1983 | En toe die hongersnood straf word in die ander lande, het die mense van die hele wêreld Egipte toe gekom om koring te koop by Josef. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hele wêreld het na Egipte gekom om by Josef graan te koop, want die hongersnood was straf oor die hele aarde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense van die ander lande het ook na Egipte gekom om koring te koop, want daar was baie min kos op die hele aarde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van oor die hele wêreld het mense kos by Josef kom koop. Hulle kon nie anders nie, want die hongersnood het die hele wêreld in sy greep gehad. |