Genesis 41:53 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die sewe jare van oorvloed wat in Egipteland was, was verby.
Afrikaans (NLV) 2011 Die einde van die tydperk van voorspoed het aangebreek.
Afrikaans 1933/1953 Toe het die sewe jare van oorvloed wat daar in Egipteland was, ten einde gekom,
Afrikaans 1983 Na die sewe jaar voorspoed in Egipte
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die sewe jaar van oorvloed wat daar in Egipteland was, het tot 'n einde gekom,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die sewe goeie jare het verbygegaan, die jare toe daar baie kos in Egipte was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Egipte se sewe goeie jare het verbygegaan.