Genesis 41:52 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die naam van die tweede het hy Efraim genoem: want God het my vrugbaar gemaak in die land van my ellende.
Afrikaans (NLV) 2011 Die tweede een het hy Efraim genoem, want hy het gesê: “God het my voorspoedig gemaak in die land van my swaarkry.”
Afrikaans 1933/1953 En die tweede het hy Efraim genoem; want, het hy gesê, God het my vrugbaar gemaak in die land van my ellende.
Afrikaans 1983 Josef het sy ander seun Efraim genoem, “want,” het hy gesê, “God het my vrugbaar gemaak in die land waar ek verneder is.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy tweede seun het hy Efraim genoem, “want,” het hy gesê, “God het my vrugbaar gemaak in die land van my ellende”.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josef het sy tweede seun Efraim genoem. Hy het gesê: “God het my vrugbaar gemaak in die land waar ek baie swaar gekry het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die tweede seun het hy Efraim genoem, want, het hy gesê, “God het my vrugbaar gemaak in die land van my ellende”.