Genesis 41:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in die sewe jare van oorvloed het die aarde met handevol voortgebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die land het in die daaropvolgende sewe jaar oorvloed rekord-oeste opgelewer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die land het met handvolle opgelewer in die sewe jare van oorvloed. |
| Afrikaans 1983 | Tydens die sewe jaar van oorvloed het die land 'n buitengewone groot oes gegee, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die land het in die sewe jaar van oorvloed volop voedsel gelewer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was sewe jaar lank baie kos in Egipte. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gedurende die eerste sewe goeie jare was daar ’n enorme oorvloed kos in die land. |