Genesis 41:46 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Josef was dertig jaar oud toe hy voor Farao, die koning van Egipte, gestaan het. En Josef het van Farao af weggetrek en deur die hele Egipteland getrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Josef was al 30 jaar oud toe hy in diens van die farao getree het. Daarna het Josef deur die hele Egipte gereis.
Afrikaans 1933/1953 En Josef was dertig jaar oud toe hy voor Farao, die koning van Egipte, gestaan het; en Josef het van Farao af weggegaan en die hele Egipteland deurgetrek.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy was dertig jaar oud toe hy in diens van die farao getree het, die koning van Egipte. Hy het van die farao af vertrek en die hele Egipteland deurkruis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josef was 30 jaar oud toe hy begin werk het by die farao, die koning van Egipte. Nadat die farao met hom gepraat het, het Josef deur die hele Egipte gery.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy was 30 jaar oud toe die farao van Egipte hom oor die land aangestel het. Hy het die farao gegroet en met ’n lang reis deur die hele Egipte begin.