Genesis 41:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die koeie wat sleg en maer is, het die sewe koeie wat goed is en vet is opgeëet. So het Farao wakker geword. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die maer, lelike koeie vreet toe die sewe mooi vettes op! Toe het die farao wakker geskrik. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die koeie wat lelik van aansien en maer van vleis was, het die sewe koeie wat mooi van aansien en vet was, opgeëet. Toe het Farao wakker geword. |
| Afrikaans 1983 | Toe vreet die lelike maer koeie die sewe mooi vettes op. Daarna het die farao wakker geskrik. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koeie wat lelik lyk en maer is, vreet toe die sewe koeie op wat mooi lyk en vet is. Toe word die farao wakker. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe vreet die lelike, maer koeie die sewe mooi, vet koeie op. Daarna het die farao wakker geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En die lelike, maer koeie het die sewe vet koeie opgevreet. Toe het die farao wakker geskrik. |