Genesis 41:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Farao vir Josef: Omdat God jou dit alles laat sien het, is daar niemand so verstandig en wys soos jy nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy draai hom toe na Josef toe en sê: “God het die betekenis van hierdie drome aan jou bekendgemaak. Niemand is ook nog so wys en verstandig soos jy nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | En Farao sê vir Josef: Aangesien God dit alles aan jou bekend gemaak het, is daar niemand verstandig en wys soos jy nie. |
| Afrikaans 1983 | Die farao het daarop vir Josef gesê: “God het jou dit alles bekend gemaak. Daaruit is dit duidelik dat niemand soveel verstand en wysheid as jy het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê die farao vir Josef: “Noudat God dit alles aan jou bekend gemaak het – daar is niemand so verstandig en wys soos jy nie – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die farao het vir Josef gesê: “God het alles vir jou geleer, en daar is niemand wat so slim is soos jy nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het die farao vir Josef gesê: “Jou God het jou al hierdie dinge vertel; daarom is daar nêrens iemand so slim en wys soos jy nie. |