Genesis 41:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die saak was goed in die oë van Farao en in die oë van al sy dienaars.
Afrikaans (NLV) 2011 Die farao en sy raadgewers was in hulle skik met Josef se voorstel.
Afrikaans 1933/1953 En die woord was goed in die oë van Farao en van al sy dienaars.
Afrikaans 1983 Die farao en al sy amptenare het Josef se raad goedgevind.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die saak was goed in die oë van die farao en al sy dienaars;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die farao en al sy amptenare het geluister na wat Josef gesê het en hulle het sy plan aanvaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josef se planne het die farao en al sy amptenare sommer baie beïndruk.