Genesis 41:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En laat hulle al die voedsel van die goeie jare wat kom bymekaarmaak en koring onder die hand van Farao opgooi, en laat hulle voedsel in die stede bewaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat hulle al die kos en graan van hierdie goeie jare in koninklike skure stoor en daaroor toesig hou sodat daar kos sal wees in die verskillende stede. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle moet al die voedsel van hierdie goeie jare wat kom, versamel en onder leiding van Farao koring ophoop as voedsel in die stede en dit wegbêre. |
| Afrikaans 1983 | Hulle moet al die graan van die goeie jare wat aan die kom is, insamel en dit in graanskure bêre en bewaak sodat daar kos tot u beskikking is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle moet al die voedsel van hierdie goeie jare wat kom, bymekaarmaak. Hulle moet op gesag van die farao voedsel in die dorpe opgaar en bewaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer hulle al die kos bymekaargemaak het, dan moet hulle die koring bêre en oppas in die farao se stoorkamers in die stede. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tydens die sewe goeie jare moet hulle voedselvoorrade opbou. Met u hulp moet hulle koring in voorraadstede opberg en dit dan goed bewaar. |