Genesis 41:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat Farao dan nou na 'n verstandige en wyse man kyk en hom oor Egipteland aanstel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “My voorstel is dat u ’n wyse en verstandige persoon kry en hom aanstel oor die hele Egipte. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat Farao dan nou uitkyk na 'n verstandige en wyse man en hom aanstel oor Egipteland. |
| Afrikaans 1983 | “Ek beveel aan dat u 'n verstandige en wyse man kies en hom in beheer plaas van die hele Egipte. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Daarom moet die farao 'n man met insig en wysheid kies, en hom oor Egipteland aanstel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josef het gesê: “Jy moet nou 'n slim man kies en hom die hoof oor die mense van Egipte maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Farao moet daarom ’n slim man soek met goeie politieke en administratiewe insigte wat oor die hele Egipte kan regeer. |