Genesis 41:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, daar kom sewe jare van groot oorvloed in die hele Egipteland; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die volgende sewe jaar sal ’n tyd van groot voorspoed in Egipte wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, daar kom sewe jare van groot oorvloed in die hele Egipteland; |
| Afrikaans 1983 | “Daar sal in die hele Egipte sewe jaar groot oorvloed kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, daar kom sewe jaar van groot oorvloed in die hele Egipteland. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar sal nou sewe jaar lank baie kos in die hele Egipte wees, meer as genoeg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Daar is ook nog iets anders. Die sewe jaar wat binnekort begin, is jare van groot oorvloed vir die hele Egipte. |