Genesis 41:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die woord wat ek met Farao gespreek het: Wat God van plan is om te doen, laat Hy aan Farao sien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is wat ek bedoel het toe ek gesê het God maak aan die farao bekend wat Hy gaan doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die woord wat ek tot Farao gespreek het: wat God van plan is om te doen, het Hy Farao laat sien. |
| Afrikaans 1983 | “Dit is wat ek bedoel het toe ek vir u gesê het dat God u laat sien het wat Hy wil doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is soos ek vir die farao gesê het: Wat God gaan doen, het Hy die farao laat sien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is wat ek vir jou moet sê: God het vir jou gewys wat Hy gaan doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dis net soos ek vir die koning sê: dit is wat God vir die farao deur hierdie drome wil vertel. |