Genesis 41:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die sewe goeie koeie is sewe jaar; en die sewe goeie are is sewe jaar: die droom is een. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die sewe vet koeie is sewe jaar en die sewe vol are dui ook op sewe jaar. Dit is een en dieselfde droom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die sewe mooi koeie is sewe jare; en die sewe mooi are is sewe jare; die droom is een en dieselfde. |
| Afrikaans 1983 | “Die sewe mooi koeie is sewe jaar en die sewe mooi are is sewe jaar. Dit is maar een en dieselfde droom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die sewe mooi koeie is sewe jare, en die sewe mooi koringare is ook sewe jare. Dit is een droom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die sewe mooi koeie beteken sewe mooi jare, en die sewe mooi koring-are beteken ook sewe mooi jare en genoeg kos. Die drome beteken dieselfde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die sewe vet koeie dui op sewe jaar. So ook die sewe vol are. Albei beteken dieselfde ding. |