Genesis 41:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En kyk, daar het agter hulle sewe are opgekom, verdor, maer en deur die oostewind aangeblaas. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar toe spruit daar nog sewe are uit. Hulle was droog en verskrompeld deur die oostewind. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nhulle spruit daar sewe are uit wat dor, maer en deur die oostewind verskroei was; |
| Afrikaans 1983 | Ná hulle kom daar toe sewe droë, skraal are uit wat verskroei is deur die oostewind. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Meteens spruit daar ná hulle sewe maer koringare uit, verskroei deur die oostewind, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ná hulle het daar ook sewe droë, maer koring-are uitgekom. Die warm oostewind het hulle droog gewaai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Agter hulle het sewe ander koringare opgeskiet. Dor, dun en deur die warm oostewind verdroog. |