Genesis 41:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek het in my droom gesien, en kyk, daar het sewe ore in een steel opgekom, vol en goed; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Daarna het ek nog ’n droom gehad. Hierdie keer was daar sewe are aan een stingel. Hulle was almal mooi en vol. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het ek in my droom gesien, en kyk, sewe vol en mooi are skiet op aan een steel. |
| Afrikaans 1983 | “Ek het daarna in 'n droom gesien: sewe mooi vol are het opgeskiet aan een stingel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Toe sien ek in my droom: Kyk, sewe koringare, vol en mooi, staan op uit een halm. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Daarna het ek gedroom daar is 'n koringplant, en daar groei sewe koring-are uit die plant. Die koring-are was mooi en vol. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “In my ander droom het ek sewe mooi, vol koringare gesien wat aan een stingel opskiet. |