Genesis 41:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die maer en die swak koeie het die eerste sewe vet koeie opgeëet.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie maer en lelike koeie het toe sowaar die sewe mooi vettes opgevreet!
Afrikaans 1933/1953 En die maer en lelike koeie het die sewe eerste vet koeie opgeëet:
Afrikaans 1983 Toe vreet die lelike maer koeie die eerste sewe, die vettes, op.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En toe vreet die maer en lelike koeie die eerste sewe vet koeie op!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die maer, lelike koeie vreet toe die sewe vet koeie op.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En daar vreet hierdie sewe maer koeie die sewe mooi koeie op.