Genesis 41:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En kyk, daar het uit die rivier sewe koeie opgekom, vet van vleis en goed behaag; en hulle het gevoed in 'n wei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Skielik kom daar sewe mooi vet koeie uit die water uit en begin tussen die riete wei. |
| Afrikaans 1933/1953 | en sewe koeie het uit die Nyl uit opgekom wat vet van vleis en mooi van uiterlik was, en hulle het gaan wei in die rietgras. |
| Afrikaans 1983 | Toe kom daar sewe mooi vet koeie uit die rivier uit en hulle gaan wei in die vleigras. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Meteens kom daar uit die Nyl sewe koeie op wat mooi lyk en vet is, en hulle wei in die oewergras. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe kom daar uit die rivier sewe vet, mooi koeie en hulle wei tussen die riete. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Skielik klim daar sewe koeie, mooi en vet, uit die Nyl en begin van die gras op die oewer te vreet. |