Genesis 41:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Farao vir Josef: In my droom, kyk, ek staan op die oewer van die rivier.
Afrikaans (NLV) 2011 Die farao vertel toe wat hy gedroom het: “Ek het op die wal van die Nylrivier gestaan.
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Farao vir Josef: Kyk, ek het in my droom gestaan op die wal van die Nyl,
Afrikaans 1983 Toe sê die farao vir Josef: “In my droom het ek op die wal van die Nyl gestaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê die farao vir Josef: “Kyk, in my droom staan ek op die wal van die Nyl.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die farao sê toe vir Josef: “Ek het gedroom ek staan op die wal van die Nyl-rivier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die farao het toe dadelik sy drome aan Josef vertel: “In my droom het ek net hier anderkant op die Nyloewer gestaan.