Genesis 41:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Farao gestuur en Josef laat roep, en hulle het hom haastig uit die put uitgebring; en hy het homself geskeer en sy klere aangetrek en by Farao ingegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die farao het Josef dadelik laat roep. Hulle het hom haastig uit die tronk gehaal, hom geskeer en ander klere laat aantrek. Toe het hy voor die farao verskyn. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe laat Farao Josef roep, en hulle het hom gou uit die gevangenis uitgehaal, en hy het hom geskeer en ander klere aangetrek; en hy het by Farao gekom. |
| Afrikaans 1983 | Toe het die farao vir Josef laat roep en hulle het hom gou uit die tronk gehaal. Nadat hulle hom geskeer en ander klere aangetrek het, is hy na die farao toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die farao het Josef toe laat roep, en hulle het hom gou uit die put gehaal. Nadat hy geskeer en ander klere aangetrek het, het hy na die farao gegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het die farao vir Josef laat roep en hulle het hom gou uit die tronk gaan haal. Hy het gewas en geskeer en ander klere aangetrek en na die farao toe gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die farao het onmiddellik mense gestuur om Josef te gaan haal. Hulle het hom haastig uit die donker tronk geruk, sy hare geskeer, nuwe klere vir hom aangetrek en hom na die farao toe gevat. |