Genesis 41:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ons het in een nag 'n droom gedroom, ek en hy; ons het elkeen gedroom volgens die uitlegging van sy droom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Een nag het ek en die bakker elkeen ’n droom gehad, elkeen met sy eie betekenis. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ons het in dieselfde nag 'n droom gehad, ek en hy; ons het gedroom, elkeen 'n droom met besondere betekenis. |
| Afrikaans 1983 | “Daar het ons in een en dieselfde nag 'n droom gehad, elkeen sy eie droom met sy eie uitleg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons het in dieselfde nag gedroom, ek en hy; elkeen het sy eie droom met 'n besondere betekenis gedroom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het een nag gedroom, ek en hy. Elkeen het sy eie droom gehad, en elkeen se droom het iets anders beteken. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Een aand het ek en die hoofbakker elkeen ’n droom gehad. Twee aparte drome met twee aparte betekenisse. |