Genesis 41:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En aan die einde van twee volle jare het Farao gedroom, en kyk, hy het by die rivier gestaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Twee jaar later het die farao gedroom hy staan langs die Nylrivier.
Afrikaans 1933/1953 Nverloop van twee volle jare het Farao gedroom dat hy by die Nyl staan;
Afrikaans 1983 Twee jaar later het die farao 'n droom gehad. Hy het gedroom hy staan langs die Nyl.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ná verloop van twee jaar het die farao gedroom: Kyk, hy staan langs die Nyl,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Twee jaar later het die farao 'n droom gehad. Hy het gedroom hy staan langs die Nyl-rivier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Twee lang jare het verbygegaan, maar niks het gebeur nie. En toe, een aand, het die farao ’n droom gehad. Hy het gedroom hy staan langs die Nyl.