Genesis 40:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die hoof van die skinkers het sy droom aan Josef vertel en vir hom gesê: In my droom, kyk, daar was 'n wingerdstok voor my;
Afrikaans (NLV) 2011 Die hoof van die skinkers vertel sy droom eerste. “In my droom,” sê hy, “het ek ’n wingerdstok voor my gesien.
Afrikaans 1933/1953 Toe vertel die voorman van die skinkers aan Josef sy droom en sê vir hom: In my droom was daar 'n wingerdstok voor my,
Afrikaans 1983 Die hoof van die skinkers het sy droom vir Josef vertel. Die skinker het gesê: “In my droom het ek 'n wingerdstok voor my gesien,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hoof van die skinkers vertel toe sy droom vir Josef. Hy het vir hom gesê: “Kyk, in my droom was daar 'n wingerdstok voor my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hoof van die skinkers vertel toe sy droom vir Josef en hy sê: “Ek het gedroom ek sien 'n wingerdstok voor my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Eers het die hoofskinker sy droom vertel. “In my droom,” het hy gesê, “het daar ’n wingerdstok voor my gestaan.