Genesis 40:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Josef het die môre by hulle ingekom en hulle aangekyk, en kyk, hulle was bedroef.
Afrikaans (NLV) 2011 Die volgende oggend sien Josef dat die twee baie neerslagtig lyk.
Afrikaans 1933/1953 En Josef het die volgende môre by hulle gekom en gesien dat hulle ontstemd was.
Afrikaans 1983 Josef het die volgende môre by hulle gekom en opgemerk dat hulle bedruk was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Josef die oggend by hulle kom en hulle sien, merk hy tot sy verbasing hulle is bedruk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Josef die volgende oggend by hulle kom, het hy gesien dat hulle bekommerd is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Josef die volgende oggend by hulle kom, sien hy hulle is mismoedig.