Genesis 40:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die owerste van die lyfwag het Josef met hulle bevel gegee, en hy het hulle gedien; en hulle het 'n tyd lank in bewaring gebly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hoof van die lyfwag het Josef aangestel om hulle te bedien. Toe hulle al vir geruime tyd in aanhouding was, |
| Afrikaans 1933/1953 | En die owerste van die lyfwag het Josef by hulle aangestel om hulle te bedien. En hulle was 'n tyd lank in bewaring. |
| Afrikaans 1983 | Die hoof van die lyfwag het Josef vir hulle beskikbaar gestel: hy moes hulle bedien. Toe hulle al lank in die tronk was, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hoof van die lyfwag het Josef by hulle aangestel, en hy het hulle persoonlike bediende geword. Hulle was lank onder bewaking. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hoof van die farao se wagte het Josef gekies en aangestel om ook vir die skinker en die bakker kos te bedien. Hulle was lank in die tronk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die hoof van die tronkwag het Josef aangesê om die twee te versorg. |