Genesis 40:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die hoof van die skinkers het nie aan Josef gedink nie, maar hom vergeet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Tog het die hoof van die skinkers nie weer aan Josef gedink nie. Hy het heeltemal van hom vergeet. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die voorman van die skinkers het nie aan Josef gedink nie, maar hom vergeet. |
| Afrikaans 1983 | Maar die hoof van die skinkers het nie aan Josef gedink nie, hy het van Josef vergeet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hoof van die skinkers het egter nie weer aan Josef gedink nie; hy het hom vergeet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hoof van die skinkers het nie toe aan Josef gedink nie, hy het vergeet van hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die hoofskinker het nie weer aan Josef gedink nie. Hy het heeltemal van hom vergeet. |