Genesis 40:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hy het die voorman van die bakker opgehang, soos Josef aan hulle uitgelê het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die hoof van die bakkers het hy aan ’n paal laat ophang — alles presies soos Josef gesê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar die voorman van die bakkers het hy opgehang soos Josef dit aan hulle uitgelê het. |
| Afrikaans 1983 | maar hy het die hoof van die bakkers laat ophang. Dit alles het gebeur soos Josef vir die twee hulle drome uitgelê het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hoof van die bakkers het hy laat ophang, soos Josef dit vir hulle verklaar het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | maar hy het die hoof van die bakkers laat ophang, soos Josef vir hulle gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die hoofbakker het hy egter laat ophang, net soos Josef gesê het. |