Genesis 40:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Farao was toornig op twee van sy dienaars, teen die owerste van die skinkers en teen die owerste van die bakkers. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die farao was baie ontevrede met die twee amptenare |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat Farao baie kwaad geword het vir sy twee hofdienaars, die voorman van die skinkers en die voorman van die bakkers. |
| Afrikaans 1983 | Die farao het kwaad geword vir sy twee amptenare, die hoof van die skinkers en die hoof van die bakkers. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die farao was woedend vir sy twee paleisamptenare, vir die hoof van die skinkers en die hoof van die bakkers. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die farao was baie kwaad vir hierdie twee amptenare. Hulle was die hoof van die skinkers en die hoof van die bakkers. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy was so kwaad vir sy hoofskinker en hoofbakker dat hy hulle summier in die tronk gestop het. |