Genesis 40:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die boonste mandjie was allerhande bakvleis vir Farao; en die voëls het hulle uit die mandjie op my kop geëet.
Afrikaans (NLV) 2011 In die boonste een was daar ’n heerlike baksel vir Farao. Maar die voëls het gekom en daaraan gevreet.”
Afrikaans 1933/1953 en in die boonste mandjie was allerhande eetware vir Farao deur bakkers klaargemaak, en die voëls het dit uit die mandjie bo-op my hoof weggepik.
Afrikaans 1983 In die boonste mandjie was daar 'n geurige baksel vir die farao. Maar die voëls het dit so uit die mandjie uit op my kop kom opvreet.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die boonste mandjie was daar allerhande eetgoed wat 'n bakker voorberei het vir die farao. Maar die voëls het dit uit die mandjie op my kop geëet.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In die boonste mandjie was daar lekker gebakte kos vir die farao. Maar die voëls het die kos uit die mandjie opgevreet toe die mandjie nog op my kop was.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die boonste mandjie was daar die allerheerlikste eetgoed wat net ’n bakker kan bak. Toe het die voëls gekom en hulle het die eetgoed van die boonste mandjie begin opvreet.”