Genesis 40:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Josef sê vir hom: Dit is die uitlegging daarvan: Die drie takke is drie dae; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dit is wat dit beteken,” sê Josef. “Die drie lote dui op drie dae. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Josef vir hom: Dit is die uitlegging daarvan: die drie ranke is drie dae. |
| Afrikaans 1983 | Josef het vir die skinker gesê: “Dit is die uitleg: die drie lote is drie dae. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josef het vir hom gesê: “Dit is die verklaring daarvan: Die drie lote is drie dae. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josef sê toe vir hom: “Ek sal vir jou sê wat jou droom beteken: Die drie ranke beteken drie dae. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Josef het toe gesê: “Dit is wat jou droom beteken. Die drie ranke dui op drie dae. |