Genesis 40:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ná hierdie dinge het die skinker van die koning van Egipte en sy bakker hulle heer, die koning van Egipte, laat struikel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Na ’n tyd het die hoof van die koning se skinkers en die hoof van sy bakkers teen hom oortree. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nhierdie dinge het die skinker van die koning van Egipte en die bakker hulle misgaan jeens hulle heer, die koning van Egipte, |
| Afrikaans 1983 | 'n Ruk nadat Josef in die tronk gesit is, het 'n skinker en 'n bakker van Egipte se koning verkeerd opgetree teenoor hulle koning. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ná verloop van tyd het die skinker van die koning van Egipte en die bakker 'n misstap begaan teenoor hulle heer, die koning van Egipte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ná 'n tyd het 'n skinker en 'n bakker van die farao van Egipte iets teen die farao gedoen wat verkeerd was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na ’n ruk het die farao se skinker en bakker hulle koning kwaad gemaak. |