Genesis 39:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ná hierdie dinge het die vrou van sy heer haar oë op Josef gerig; en sy sê: Lê by my. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ná sy bevordering het Potifar se vrou met begeerte na hom begin kyk. Sy het hom genooi om by haar te kom slaap. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nhierdie dinge het die vrou van sy heer haar oë na Josef opgeslaan en gesê: Kom hou gemeenskap met my. |
| Afrikaans 1983 | Na sy bevordering in sy eienaar se huis het dié se vrou na Josef gekyk en vir hom gesê: “Kom slaap by my.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ná verloop van tyd het die vrou van sy eienaar Josef reguit aangekyk en gesê: “Kom lê by my!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nadat Josef die bestuurder van die huis geword het, het Potifar se vrou na Josef begin kyk en sy het verlief geraak op hom. Sy het vir Josef gesê: “Kom slaap by my.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Josef was goed gebou en aantreklik en Potifar se vrou het hom raakgesien. Sy het sommer reguit vir hom gesê: “Kom slaap by my.” |