Genesis 39:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Josef het genade in sy oë gevind, en hy het hom gedien; en hy het hom as opsiener oor sy huis aangestel, en alles wat hy gehad het, het hy in sy hand gegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | was Potifar hom goedgesind. Hy het Josef as sy persoonlike sekretaris aangestel en sy hele huishouding en selfs sy saketransaksies aan hom toevertrou. |
| Afrikaans 1933/1953 | het Josef guns in sy oë gevind en hom gedien; en hy het hom aangestel oor sy huis, en alles wat in sy besit was, aan hom oorgegee. |
| Afrikaans 1983 | was Potifar hom goedgesind. Hy het Potifar se persoonlike slaaf geword en Potifar het hom aangestel oor sy hele huishouding, en al sy besittings is onder Josef se sorg geplaas. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het Josef guns gevind in sy oë en sy persoonlike bediende geword. Hy het hom aangestel oor sy huishouding, en alles wat aan hom behoort, het hy onder Josef se beheer geplaas. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom was Potifar baie vriendelik met Josef, en Josef moes self vir Potifar kos bedien. Hy het vir Josef die hoof gemaak oor sy hele huis en alles wat hy het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Potifar het naderhand baie van Josef begin hou. Hy het hom toe as hoof van sy huis aangestel en al sy besittings aan Josef se sorg oorgelaat. |