Genesis 38:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Er, die eersgeborene van Juda, was goddeloos in die oë van die HERE; en die HERE het hom gedood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar omdat Er in die oë van die Here ’n slegte persoon was, het die Here hom laat sterf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Er, die eersgeborene van Juda, het die HERE mishaag. Daarom het die HERE hom laat sterwe. |
| Afrikaans 1983 | Maar Er, Juda se oudste, was in die oë van die Here 'n slegte man, en die Here het hom laat sterf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Er, Juda se eersgeborene, was sleg in die oë van die Here, en die Here het hom laat sterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Juda se oudste seun Er was 'n slegte man, en daarom het die Here hom laat sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Er was egter ’n slegte mens wat die Here seergemaak het. Die Here het hom vroeg laat sterf. |