Genesis 38:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Juda het 'n vrou geneem vir Er, sy eersgeborene, wie se naam Tamar was.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe sy oudste seun Er groot genoeg was, het Juda hom met ’n meisie met die naam Tamar laat trou.
Afrikaans 1933/1953 En Juda het vir Er, sy eersgeborene, 'n vrou geneem, en haar naam was Tamar.
Afrikaans 1983 Juda het sy oudste seun Er laat trou met Tamar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Juda het vir Er, sy eersgeborene, 'n vrou geneem met die naam Tamar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Juda het 'n vrou gekies vir sy oudste seun Er. Die vrou se naam was Tamar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Juda het vir Er, sy oudste seun, ’n vrou gekry. Haar naam was Tamar.